ons trou.

3   M E I   2 0 2 5

Laat liefde en trou jou nie verlaat nie; bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart, dan sal jy genade vind en ‘n goeie insig in die oë van God en die mense. 

– Spreuke 3:3-5

Dae
Ure
Minute
Sekondes

venue

SEREMONIE

15:30

Sal bevestig word nader aan die tyd

 

ONTHAAL

Mont Rouge, Tulbagh, Wes-Kaap

 

Kliek op die onderstaande kaart vir aanwysings:

drag

Semi-formeel

Asseblief geen denims!

belangrike inligting

Geen kinders.

Metgeselle slegs per uitnodiging.

Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.

Vir enige navrae:

Lara Coldrey – 071 293 0230

Kobus Bester – 083 532 7339

akkommodasie

Maak gerus gebruik van die skakels om oor te bly eerder as om die pad terug huis toe aan te durf.

rsvp.

RSVP asseblief teen 31 Januarie 2025.